Dave Matthews Tribute
2 Julie, 18:00 - 21:30 R180 Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, inspireer, verbaas en diep bevredig. Oor die laaste 10 [...]
2 Julie, 18:00 - 21:30 R180 Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, inspireer, verbaas en diep bevredig. Oor die laaste 10 [...]
2 Julie, 17:00 - 20:30 R150 - R250 Collen Maluleke is ’n sanger en liedjieskrywer wat begeer om gehore te inspireer om hul God- gegewe drome te volg. Sy musiek weerspieël sy onwrikbare geloof, passie [...]
Atterbury se mense het vroëer vandeesmaand saam met die Laeveld feesgevier toe ’n nuwe veeldoelige kultuursentrum by Hoërskool Nelspruit amptelik geopen is. Hierdie eerste fase van ’n projek wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys [...]
18 Junie, 16:00 - 17:30 R180 Rocco de Villiers se reis met BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS, die musiek en die vreugde uit die verwerkings het hom nog nie gelos nie. Met die eerste uitvoering het hy [...]
11 Junie, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore [...]
9 Junie, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Platinum kunstenaar en liedjieskrywer Arno Carstens het al 13 albums vrygestel; 5 as hoofsanger van ‘Springbok Nude Girls’, 6 as solo-kunstenaar, 1 as deel van ’n Elektronika [...]
8 Junie, 22:00 - 22:00 R150 - R180 Die romantiese kombinasie van, Pieter West & Dewald von Solms in lewende lywe op die Atterbury Teater se verhoog, op 8 Junie 2017 om 20h00. Die debuut [...]
7 Junie, 20:00 - 22:30 R180 Mel Botes het vir die afgelope agt jaar gehore vermaak met die musiek van Pink Floyd. Hulle, asook die kritici stem saam dat hy die kompleksiteit van Floyd die beste [...]
4 Junie, 18:30 - 20:00 R150 Mauritz Lotz, die enigmatiese kitaartowenaar wat daardie snaarkuns so bedrieglik maklik laat lyk, is op 4 Junie op die verhoog in Atterbury-teater. Met ’n veelsydige repertoire van Toto tot [...]
1 Junie, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedjies uit haar trefferproduksies “Die hele boksemdaais “ ( wenner van die 2016 Fiëstaprys vir beste musiekgedrewe produksie) , “ 'n [...]