Beauty and the Beast
11 Julie 2018, 19:30 - 21:30 12 Julie 2018, 10:00 - 12:00 12 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 10:00 - 12:00 13 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 19:30 - [...]
11 Julie 2018, 19:30 - 21:30 12 Julie 2018, 10:00 - 12:00 12 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 10:00 - 12:00 13 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 19:30 - [...]
3 Julie 2018, 18:30 - 20:30 4 Julie 2018, 18:30 - 20:30 5 Julie 2018, 10:00 - 12:00 5 Julie 2018, 18:30 - 20:30 6 Julie 2018, 10:00 - 12:00 6 Julie 2018, 18:30 - [...]
2 Julie 2018, 19:00 - 20:30 R200 Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniël se Winterkombuis is nét die ding om jou te inspireer! [...]
Hoe lekker om die TV aan te skakel en een van ons Atterbury Trust-beurs alumni te sien waar sy haar uitleef in haar gekose beroep; presies wat ons met die beursprogram wil regkry. Die lewe [...]
Die ATKV se Lucas Maree-Liedjiewerkswinkel waarby Atterbury Trust asook die Atterbury Teater as medeborge betrokke was, het tydens die laaste naweek van Mei by Affies plaasgevind, en 23 talentvolle jong musiekliefhebbers het by kundiges in [...]
20 Junie 2018, 20:00 - 21:30 21 Junie 2018, 20:00 - 21:30 R120 - R130 Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. [...]
Die frase “’n maak-of-breek-oomblik” val nie vir haar so lekker op die oor nie, skryf GROOTfm 90.5 radiopersoonlikheid Lindie Strydom op Maroela Media se webwerf. Sy kan nie dink dat enigiets in die lewe óf [...]
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is op soek na die treffendste Afrikaanse handelsnaam, skryf Maroela Media op hul webwerf. Die WAT se handelsnaamkompetisie is aan die gang en die enigste voorwaarde is dat dié naam [...]
16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 R120 Daar is ’n tyd vir elke seisoen, ’n tyd vir elke doel onder die son. 16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 - Atterburyteater
Toe die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) verlede jaar ’n projek geloods het om Afrikaanse skole, veral dié in die platteland, te help om sentrums van uitnemendheid in Suid-Afrika te vestig, het Atterbury Trust nie [...]