Dankie sê brief van Lize Potgieter
Ek was op skool in Pretoria in Hoërskool Garsfontein en het in matriek besef my passie is om mense te help in enige mediese beroep. Ek het kennis gemaak met optometrie as beroep toe ek [...]
Ek was op skool in Pretoria in Hoërskool Garsfontein en het in matriek besef my passie is om mense te help in enige mediese beroep. Ek het kennis gemaak met optometrie as beroep toe ek [...]
Tien jaar gelede het ek nooit gedink ek sou wees waar ek nou is nie. As kind was my grootste droom om ’n aktrise te wees of selfs ’n beroemde sangeres, maar nooit ’n dokter [...]
Ek het eers vir 11 jaar by my ma in Pretoria gebly, waarna ek my hoërskoolloopbaan by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit voltooi het. Ek wou altyd in Potch kom studeer het, maar finansies was [...]
Die dag toe ek deur die deure van Atterbury Trust gestap het vir my onderhoud, sou ek nooit kon raai dat die pad saam met julle so lewensveranderend sou wees nie; en dat ek danksy [...]
Dis ‘n baie lang pad na dokter word, en Atterbury se beurspaneel is vanjaar besonder trots op ons heel eerste driemanskap van gekwalifiseerde dokters. Lané Dorman vertel ons hoe dit voel om MB ChB agter [...]
Min dinge maak ons so gelukkig soos om te hoor hoe Atterbury se beursprogram toegewyde jongmense ’n hupstoot gee. Leer ken vir alumni Johan Roos van Kuilsrivier in die Kaap, nou ’n siviele ingenieur. Hoe [...]
My reis met Atterbury het in 2010 begin toe ek nie ‘n idee gehad het hoe dit vir my moontlik gaan wees om te studeer nie… Atterbury het vir my ’n deur gegee wat net [...]
Atterbury alumnus en voormalige Tukkie Heindrich Paul het verlede jaar die geleentheid gehad om Indië te besoek. Hy deel sy reisdagboek met ons… “Op 2 September 2014 het ek die voorreg gehad om in Indië [...]
Mmabatho Mokoena is een van Atterbury se beursstudent-sterre wat besig is om haar honneurs in Ontwikkelingstudies by Wits te voltooi, en reeds op 22 planne maak vir haar eie liefdadigheidsorganisasie wat na weeskinders sal omsien. [...]
Marizahn Wentzel, een van Atterbury se uitblinker-beursstudente, het pas graad gevang in Menslike bewegingskunde en skep nou asem voor sy haar Honneurs aanpak. Ons het haar oor ’n koppie koffie beter leer ken… Hoe het [...]