Genis en kie herleef op die planke
Hier by Atterbury Trust is ons groot liefhebbers van teater, en veral toneelopvoerings. Om ’n toneelstuk op die planke te bring is ’n duur storie, en om dit op toer te neem sodat meer mense [...]
Hier by Atterbury Trust is ons groot liefhebbers van teater, en veral toneelopvoerings. Om ’n toneelstuk op die planke te bring is ’n duur storie, en om dit op toer te neem sodat meer mense [...]
Om met voormalige Atterbury beurshouer Tamaryn du Preez te gesels, is om te besef watter waardevolle hulpbron die volgende generasie is, en hoe belangrik dit is om sulke jongmense te identifiseer en te help om [...]
30 Maart, 19:30 - 20:30 R100 Mandi Du Plooy-Baard gesels met Nadia Beukes en medeskrywer Jana van der Merwe by hierdie musikale boekbekendstelling met gaskunstenaars, Dinamiese Dames: Edrien Erasmus, Marisa Drummond en Melissa Bam. Atterburyteater
27 Maart, 20:00 - 22:00 R150 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike musiek en lirieke deur Jan Blohm en Neil Nachtrein. Dit [...]
Dis een van die groot vreugdes vir die Atterbury Trust beurspaneel om te kan waarneem, hoe ‘n skugter matrikulant oor ‘n paar jaar kan transformeer in ‘n bekwame professionele jongmens wat met vertroue sy of haar [...]
It is time to showcase the amazing Cool Capital projects of 2016, and this year Cool Capital is showing off projects in the form of a printed magazine. We have worked hard to make the [...]
24 Maart, 20:00 - 22:30 25 Maart, 20:00 - 22:30 26 Maart, 15:00 - 17:30 R120 - R160 Ná hul vorige oorspronklike album Vars Uitgekerf – wat in 2012 as beste kontemporêre album by die [...]
20 Maart, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom Nataniël weer hierdie jaar na die Atterbury Teater vir sy reeks Seisoenkombuise. Tydens hierdie unieke [...]
Dertig jaar nadat Shaleen Surtie Richards vir die eerste keer haar lyf Fiela Komoetie gehou het, is sy terug om dié geliefde rol weer ’n keer te laat herleef, en die produksie kom ook in [...]
Die epiese Afrikaanse periodefliek oor die Anglo-Boereoorlog, Modder en Bloed, het ʼn internasionale toekenning losgeslaan.