About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
19 Junie 19, 2017

Dave Matthews Tribute

By |2017-06-19T13:49:51+02:0019 Junie, 2017|Teater|Kommentare af op Dave Matthews Tribute

Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, inspireer, verbaas en diep bevredig. Oor die laaste 10 jaar, het hierdie huldeblyk groep ’n [...]

7 Junie 7, 2017

Eerste kykie na Krotoa

By |2017-06-07T10:41:13+02:007 Junie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Eerste kykie na Krotoa

Die amptelike lokprent vir die plaaslike rolprent Krotoa is pas bekendgestel. Krotoa is nog nie amptelik in Suid-Afrika uitgereik nie, maar het reeds agt internasionale filmfees-toekennings verower. https://www.youtube.com/watch?v=ARuo-YsVFI4 Die film vertel die geskiedkundige verhaal van [...]

Title

Go to Top