Miljoene vir studie in Afrikaans
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rande beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline, skryf Maroela Media op hul webwerf. Studente wat vir ʼn meestersgraad of doktorsgraad by [...]