Silwerkroonfinaliste help ander bejaardes
Ouderdom is bloot ‘n getal vir twee bejaardes wat self ‘n verskil maak aan ander se lot. Burger Meyer het vir Maroela Media se webwerf met Dollie Smith gesels oor die goeie werk wat sy [...]
Ouderdom is bloot ‘n getal vir twee bejaardes wat self ‘n verskil maak aan ander se lot. Burger Meyer het vir Maroela Media se webwerf met Dollie Smith gesels oor die goeie werk wat sy [...]
“Die Woema van ‘n Windgat Wyfie” met Shaleen Surtie-Richards gaan beslis Suid-Afrika verower. Dit volg in die voetspore van die gat-trilogie (Windgat, Banggat en Jou gat my Skat!). Dis skreeusnaakse komedie met diepte. Dit bekyk die [...]
Op 20 Augustus 2015, sal daar 4 uiteenlopende kunstenaars saam op een verhoog optree, elkeen uniek in hul eie reg. SHERAAZ, 'Lisa Katzke, Almarie du Preez asook ANDERS span saam om die gehoor op 'n [...]
Kaleidoskoop is ‘n musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer….’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke harmonieë en vele, akoestiese instrumente oa. banjo, trekklavier en ukulele, neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum [...]
Die “Drie van die Bestes” naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore al vir meer as 10 jaar met wonderlike [...]