About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
2 Mei 2, 2017

Droom Martha Droom

By |2017-05-02T13:38:47+02:002 Mei, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Droom Martha Droom

14 Mei, 15:00 - 16:30 R160 Droom Martha Droom – 'n Absolute moet vir Moedersdag! Koos van der Merwe keer terug na Atterbury Teater met 'n splinternuwe vertoning met musiek vannaf sy nuwe album wat eersdaags [...]

26 April 26, 2017

Kunstefees in die Kleine: Bonjour Monsieur Brel

By |2017-04-26T18:20:49+02:0026 April, 2017|Kultuur, Kuns, Musiek, Teater|Kommentare af op Kunstefees in die Kleine: Bonjour Monsieur Brel

7 Mei, 17:00 - 18:30 R140 Jannie du Toit sing Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste in Afrikaans, Frans, Engels en Nederlands met begeleiding deur klavier, tjello en akkordeon. Brel se geniale beeldende skryfwerk kom [...]

26 April 26, 2017

Kunstefees in die Kleine: “Kiekies” – Lucas se Liedjies

By |2017-04-26T18:16:25+02:0026 April, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Kunstefees in die Kleine: “Kiekies” – Lucas se Liedjies

7 Mei, 14:00 - 15:30 R140 Lucas se kunsskatkis – bied ’n opwindende palet van verhale, ideale, wysheid en drome.  Soos sy tekste is die musiek ook ryk geskakeer en bied vryheid om met stem [...]

26 April 26, 2017

Kunstefees In die Kleine: Die Cordon Broers se Kossêrt

By |2017-04-26T18:12:32+02:0026 April, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Kunstefees In die Kleine: Die Cordon Broers se Kossêrt

7 Mei, 10:00 - 11:00 R250 Lochner de Kock en Jannie du Toit Lochner de Kock en Jannie du Toit span kragte saam met ’n luister-en-proe-allegaartjie van formaat.  Die gehoor word vermaak met kosdemonstrasies, anekdotes, [...]

24 April 24, 2017

“Ek wil werk skep wat gehore uitdaag”

By |2017-05-24T16:41:06+02:0024 April, 2017|Studentestories|Kommentare af op “Ek wil werk skep wat gehore uitdaag”

Vierdejaar BA Teaterproduksie-student Kanya Viljoen was van kleinsaf ‘n avontuurlustige, spitsvondige Eisteddfod-koningin, en nou hou hierdie Atterbury Trust-beurshouer boonop Afrikaans se vaandel hoog by die Engelstalige Universiteit van Kaapstad! Teken vir ons ‘n Kanya-prentjie… ʼn [...]

Title

Go to Top