Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

9 Maart, 2016|

12 Maart, 20:00 - 22:30 13 Maart, 16:00 - 18:30 R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die [...]

24 Februarie, 2016|

6 March, 16:00 - 17:20 R130 - R150 Onthou jy nog Voshaarnooi? Die Louis van Rensburg trefferliedjie is opgeneem deur Kevin [...]

15 Februarie, 2016|

24 February, 18:00 - 19:30 R150 Francois van Coke is een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is bekend as die [...]

15 Februarie, 2016|

24 February, 19:00 - 20:30 R180 - R200 Juanita du Plessis is terug met ’n splinternuwe toer, “Toe staan die wêreld [...]

15 Februarie, 2016|

27 February, 20:00 - 21:15 R160 - R180 “As Drome Vlerke Kry” speel af in Huis Silwerjare, ’n Ouetehuis waarin Egbertus [...]

10 Februarie, 2016|

15 February, 19:00 - 21:00 R200 Kontemporêre kunskenner Johan Conradie sal op 15 Februarie 2016 ‘n visuele, stimulerende en informatiewe aanbieding [...]

Title

Go to Top