Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
18 September, 16:00 - 17:30 R160 - R180 Suid Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers het homself die afgelope 3 dekades [...]
11 September, 16:00 - 17:20 R140 - R160 “The King and Queen of Piano” is ’n viering van die musiek van twee [...]
8 September, 19:30 - 21:00 R150 Dis die eerste première saam met SARIE Tydskrif voor die fliek 30 September landswyd bekend gestel [...]
3 September, 15:00 - 17:30 3 September, 19:00 - 21:30 4 September, 15:00 - 17:30 R150 - R180 Helena en Maria Lorca Montoya sal saam met [...]
2 September, 20:00 - 22:30 R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle [...]
1 September, 20:00 - 21:40 R150 Catharina maak haar verskyning op die Atterbury Teater se planke met haar debuut vertoning en CD-vrystelling, [...]
31 Augustus, 14:00 - 15:30 31 Augustus, 18:30 - 20:00 Gratis Die Sookmyung Gayageum Orkes is in 1999 gestig en het die aansien ontvang [...]
Daar is gedebatteer, jagstories vertel, resensies ontleed, boeke in diepte bespreek, sosiale media beloer, gekook, geklets, gesing en gelag. Kortom, [...]
28 Augustus, 16:00 - 17:20 R140 - R160 “Back to the Basics” beteken ’n konsert waar die Snare weer doen wat [...]
24 Augustus, 20:00 - 21:30 25 Augustus, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Die Afrikaanse musiekbedryf beskik oor werêldklassangers, iets wat weer eens [...]
Schalk Bezuidenhout het in Mei vanjaar saam met Casper de Vries en Hannes Brümmer in die 3-in-1 vertoning by die [...]
Ons tweede laaste Kaas- en Wynaand vind plaas op 15 Augustus om 19:00 met Bartinney Wyne. “Bartinney is geleë op [...]