Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
20 Maart, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom [...]
19 Maart, 15:00 - 16:30 R160 - R180 Die “Drie van die Bestes” naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin [...]
17 Maart, 10:00 - 12:00 R170 ’n Spesiale SARIE-oggend vol inspirasie met redakteur Michélle van Breda, kosredakteur Herman Lensing, bekende [...]
16 Maart, 10:00 - 12:00 R170 Zelda le Grange sê “Verandering begin by onsself”. Negentien jaar lank was sy Nelson [...]
15 Maart, 20:00 - 22:00 16 Maart, 20:00 - 22:00 R250 - R300 Duncan Faure het internasionale status bereik toe hy [...]
11 Maart, 18:00 - 21:00 12 Maart, 15:00 - 18:00 R160 - R180 “Daar is seker nie ’n beter manier om [...]
4 Maart, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Klassieke styl, sjarme in oorvloed, ‘n tikkie humor, en hemelse stemme – so [...]
3 Maart, 19:30 - 21:30 R250 - R450 Mmatema Moremi se agtergrond lê in geestelike musiek. Haar passie vir die genre [...]
1 Maart, 19:30 - 21:30 R180 - R200 RADIO KALAHARI ORKES Stel Nuwe Album Vry – MAMBA! RADIO KALAHARI ORKES het [...]
25 Februarie, 15:00 - 16:30 25 Februarie, 20:00 - 21:30 26 Februarie, 17:00 - 18:30 R150 - R170 Tobie Cronjé en [...]
23 Februarie, 20:00 - 23:00 R120 - R150 “Tips and friends” komedie aand is ’n komiese vertoning wat plaasvind teen ’n [...]
17 Februarie, 19:00 - 21:00 R200 Singsasioneel is ’n sanggroep wat bestaan uit 5 dames, wat ’n verskeidenheid van musiek sing [...]