Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
2 Augustus, 20:00 - 22:30 R120 - R180 Na die uitstekende huldeblyk vertonings van Pink Floyd: Crazy Diamond en David’s [...]
31 Julie, 19:00 - 20:30 R70 - R100 Hierdie film gee bied ’n beeld van die komplekse wisselwerking tussen die [...]
30 Julie, 16:00 - 17:30 R140 - R160 Dawie de Jager het in die laaste drie maande Suid-Afrika se harte [...]
21 Julie, 20:00 - 22:00 22 Julie, 15:00 - 17:00 22 Julie, 20:00 - 22:00 26 Julie, 10:00 - 12:00 [...]
16 Julie, 18:00 - 19:00 R150 Na ’n brutale dekade van rock ’n roll, 5 vollengte albums, verskeie tromspelers, ’n klomp gesogte toekennings, internasionale [...]
15 Julie, 15:00 - 18:30 R300 Mudau ES (Pty) Ltd. gaan op 15 Julie sy 5de vertoning by Atterbury Teater aanbied [...]
11 Julie, 18:30 - 20:30 12 Julie, 18:30 - 20:30 13 Julie, 18:30 - 20:30 14 Julie, 18:30 - 20:30 [...]
10 Julie, 19:00 - 20:30 R200 Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte [...]
9 Julie, 17:00 - 20:30 R150 - R250 Collen Maluleke is ’n sanger en liedjieskrywer wat begeer om gehore te [...]
Die BoekeJol- en Filmrolfees vind vanjaar vir die derde keer van 16–20 Augustus in en om die Atterbury Teater plaas, [...]
7 Julie, 20:00 - 22:00 R180 - R200 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees [...]
2 Julie, 18:00 - 21:30 R180 Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave [...]