Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
2 Augustus 2018, 20:00 - 22:00 R160 RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en [...]
31 Julie 2018, 20:00 - 21:30 R150 Albert Frost – Live & Loud. Met Albert Frost, Chris van der Walt [...]
Vir ’n teater in Suid-Afrika om winsgewend te wees, moet daar baie kreatief gedink en innoverend te werk gegaan [...]
30 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R180 Bekende konsertpianis, Willem de Beer is eersdaags op pad na die VSA om [...]
29 Julie 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Jak de Priester se produksie – Die Winterkonsert, bevat 90 min [...]
28 Julie 2018, 18:30 - 20:30 R150 Eddie Malan het groot geword in ’n tyd toe musiek modes, taalgebruik en [...]
27 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R200 Kom kyk dié avontuurfliek saam met ons en die Stoomop-sterre vóórdat dit landwyd [...]
26 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R350 Die Crown of the Russian Ballet gaan Atterbury Teater dans liefhebbers [...]
25 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R170 - R250 Op 20 Feb. 2012 is die debuut vertoning van Riders from [...]
22 Julie 2018, 18:30 - 20:00 R150 Die vertoning, Joir de Vivre (Chansons de France) is die resultaat van die [...]
11 Julie 2018, 19:30 - 21:30 12 Julie 2018, 10:00 - 12:00 12 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie [...]
3 Julie 2018, 18:30 - 20:30 4 Julie 2018, 18:30 - 20:30 5 Julie 2018, 10:00 - 12:00 5 Julie [...]