Atterbury Trust is by verskeie skole in behoeftige areas betrokke. Maandelikse ondersteuning vir salarisse en infrastruktuurverbeterings word gegee, maar weer eens gaan dit nie slegs om geldelike hulp nie. Atterbury Trust is bevoorreg om skoolgemeenskappe in aanraking te kan bring met ons wye netwerk van weldoeners. So gou ’n behoefte geïdentifiseer word, hetsy ’n boekenood of dienste wat broodnodig is, vind ons dat daar iemand in die Atterbury netwerk is wat kan help en wat omgee.
Skenk nou
Klik hier (PayFast) om ‘n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.
Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745
’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.
Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 14 tot 17 Oktober 2021 brosjure
Skolenuus
10 Vrae Vir Frances Delport, die skoolhoof by Beyers Bytjies Pre-Primêr
1. Wat is die mees bevredigende deel van jou werk? Dat wanneer ek huistoe gaan ek weet dat ek ‘n [...]
Wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie aangekondig
Die enigste vroulike finalis van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie is gister aangekondig as wenner van die landwye kompetisie wat [...]
Baie dankie…
Erich Cloete, hoof van Laerskool Westerlig bedank Atterbury Trust vir ons hulp en ondersteuning. Ons gee om!
Ontmoet die Bytjies…
‘n Handvol van Beyers Bytjies se maatjies vertel wat hulle die meeste geniet. NEO Hoe oud is jy? Ek is [...]
Leer ken ons skool – Beyers Bytjies Pre-Primêre Skool
Van ‘n handjievol kleuters en twee besorgde tannies in ‘n toegeboude motorhuis, tot ‘n volwaardige skool met 170 kinders, sewe [...]
Ons vier Mandeladag
Neem aksie, inspireer verandering, maak elke dag ’n Mandeladag”… dit is die leuse vir Mandeladag, die internasionale herdenkingsdag wat elke [...]
Hoe lyk arm?
Dana Snyman se dag in Danville Net ná halfagt hou 'n pikswart Colt Galant uit die jare tagtig op die [...]
Wie is Beyers Bytjies?
Leonie du Preez van GRO nou elke twee weke by Beyers Bytjies in Danville Beyers Bytjies Kleuterskool in Danville het [...]
Laerskool Westerlig se muur herstel
Atterbury Trust, Moolman Groep, Idion en Servest het bygedra tot die herstel van die keermuur by Laerskool Westerlig. Die muur [...]