Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Justice Sunduza – “You Are My Everything”
31 Maart 2018, 18:00 - 23:00 R150 - R350 Justice Sunduza gaan na jare in die musiekindustrie sy eerste lewendige [...]
Sondagmiddag met SARIE en Kaleidoskoop
25 Maart 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 Sluit jou naweek af met ’n glas wyn en die kleurryke [...]
#SARIEfees: Drie van die Bestes – 20 Jaar Later
24 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R190 - R200 “Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie [...]
#SARIEFees: Jo Black – Die stories agter die storie
22 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Jo Black met sy lang baard, vellies en diep stem is [...]
‘n Klavierkuier met Pedro Kruger
18 Maart 2018, 18:00 - 19:30 R180 - R200 Pedro Kruger is tans op televisie te sien, as die briljante [...]
Leon Gropp Album Launch
8 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R170 - R270 Op 8 Maart 2018 stel Leon Gropp (voorheen van die kitaarduo [...]