Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Backstreet’s Back Tribute
30 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R160 In Backstreet’s Back word daar hulde gebring aan die Backstreet Boys deur Marno [...]
Bottomless Coffee Band – Album Launch
19 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R180 Bottomless Coffee Band stel hulle nuwe album bekend! Met ’n verskeidenheid [...]
Arno Carstens – The Chapters of Sound
14 April 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Na 20 jaar wat Arno uitsluitlik in Engels optree, het hy sy [...]
LRPS Music Festival
7 April 2018, 19:00 - 22:00 R180 - R250 As gevolg van die agteruitgaan van die ekonomie en die staat se [...]
Glorious Dimension
6 April 2018, 20:00 - 23:00 R200 - R290 Xolani Sithole is ’n Suid Afrikaanse kunstenaar wat reeds met toekennings bekroon [...]
Swazi & Tshepo – The Alabaster & 4 Winds Launch
5 April 2018, 19:00 - 22:00 R250 - R350 Hierdie twee kunstenaars is een van die mees geliefde sangpare wat [...]