11 Januarie 11, 2016

Doep is nie dood nie

By |2016-01-11T14:42:06+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Doep is nie dood nie

DOEP IS NIE DOOD NIE is ’n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Koos is in Januarie 1984 op jeugdige leeftyd oorlede, maar sy nalatenskap bly ’n [...]

11 Januarie 11, 2016

Anna Davel – JAZZ UP!

By |2016-01-11T14:39:48+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Anna Davel – JAZZ UP!

Jazz Up!  is ‘n vertoning saamgestel uit splinternuwe jazz verwerkings  van Anna se gunsteling musiek van die vorige eeu. Sy het liedjies gekies wat oor alle grense heen beweeg en sing jazz musiek van oor [...]

11 Januarie 11, 2016

Chill – A Smooth Variety

By |2016-01-11T14:37:09+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Chill – A Smooth Variety

Jaconell Mouton nooi 2 spesiale gaste, Coenie de Villiers en Clinton Viljoen, om hierdie onvergeetlike aand met haar, Mauritz Lotz (kitaar), Denny Lalouette (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme) te deel. Oorspronklike musiek, asook liedjies van [...]

10 Desember 10, 2015

Kleur

By |2015-12-10T10:17:51+02:0010 Desember, 2015|Teater|Kommentare af op Kleur

Randall Wicomb neem ons op `n reis deur sy veelkleurige lewe met van sy mooiste liedjies. Vir meer as veertig jaar sing hy van kleur en liefde, van heimwee en hoop en van amper vergete [...]

10 Desember 10, 2015

How Moon got her name

By |2015-12-10T10:08:15+02:0010 Desember, 2015|Teater|Kommentare af op How Moon got her name

Die nuwe verhoogproduksie deur Nataniël Nataniël bring sy nuutste liedjies en skrywes (beide in Engels en Afrikaans) na die verhoog met ‘n aand van fantasie, komedie, oorspronklike akoestiese musiek en wonderlike vertelkuns, saamgevat in ‘n [...]

3 November 3, 2015

Nataniël Somerkombuis

By |2015-11-03T10:17:10+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Nataniël Somerkombuis

Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis van 2015 sal jy weer jou muse kan laat herleef! Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan [...]

Go to Top