29 Junie 29, 2016

Jakkals en Wolf

By |2016-06-29T16:33:43+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Jakkals en Wolf

8 Julie, 11:00 - 11:50  R90 Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die Skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture. Afrikaanse [...]

29 Junie 29, 2016

Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

By |2016-06-29T16:29:29+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

5 Julie, 18:30 - 23:00  6 Julie, 18:30 - 23:00  R150 Act Studios is die grootste drama studio in Suid-Afrika in privaatbesit en het besluit om hul eie Kinderteater Afdeling te begin. Volgens die hoof van die Studio, Deborah [...]

21 Junie 21, 2016

Excavate

By |2016-06-21T13:39:36+02:0021 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Excavate

26 June, 18:00  R150 Hierdie jaar is ’n groot eerste vir El’Shebang Dans! Vir die laaste 7 jaar het El’Shebang saam met TUIN gewerk om hul jaarlikse “Songs of a Dancing Poet” vertonings te bring. Hierdie jaar [...]

21 Junie 21, 2016

Exclusive Diaries

By |2016-06-21T13:39:15+02:0021 Junie, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Exclusive Diaries

24 June, 20:00 - 22:00  1 July, 20:00 - 22:00  R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in [...]

3 Junie 3, 2016

Imaginary Friends – Mel Botes plays guitar heroes!

By |2016-06-03T11:51:22+02:003 Junie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Imaginary Friends – Mel Botes plays guitar heroes!

8 June, 20:00 - 21:40  R140 - R180 Mel Botes en Storm Productionz bring ’n nuwe produksie na die verhoog! IMAGINARY FRIENDS beloof om aan gehore se verwagtinge vir hierdie virtuoos te voldoen en sal van sy [...]

Go to Top