Moedertaal – Sandra Prinsloo
21 Junie, 20:00 - 21:30 22 Junie, 20:00 - 21:30 R175 Elke mens se lewe is epiese een, as jy op die regte manier daarna kyk. Vir Nellie, oud en lank al alleen, kom berusting [...]
21 Junie, 20:00 - 21:30 22 Junie, 20:00 - 21:30 R175 Elke mens se lewe is epiese een, as jy op die regte manier daarna kyk. Vir Nellie, oud en lank al alleen, kom berusting [...]
18 Junie, 16:00 - 17:30 R180 Rocco de Villiers se reis met BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS, die musiek en die vreugde uit die verwerkings het hom nog nie gelos nie. Met die eerste uitvoering het hy [...]
15 Junie, 20:00 - 21:30 16 Junie, 20:00 - 21:30 17 Junie, 20:00 - 21:30 R140 Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout Lewendig se twee uitverkoopte vertonings in die Atterburyteater is dié krulkopkomediant met [...]
11 Junie, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore [...]
9 Junie, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Platinum kunstenaar en liedjieskrywer Arno Carstens het al 13 albums vrygestel; 5 as hoofsanger van ‘Springbok Nude Girls’, 6 as solo-kunstenaar, 1 as deel van ’n Elektronika [...]
8 Junie, 22:00 - 22:00 R150 - R180 Die romantiese kombinasie van, Pieter West & Dewald von Solms in lewende lywe op die Atterbury Teater se verhoog, op 8 Junie 2017 om 20h00. Die debuut [...]
7 Junie, 20:00 - 22:30 R180 Mel Botes het vir die afgelope agt jaar gehore vermaak met die musiek van Pink Floyd. Hulle, asook die kritici stem saam dat hy die kompleksiteit van Floyd die beste [...]
4 Junie, 18:30 - 20:00 R150 Mauritz Lotz, die enigmatiese kitaartowenaar wat daardie snaarkuns so bedrieglik maklik laat lyk, is op 4 Junie op die verhoog in Atterbury-teater. Met ’n veelsydige repertoire van Toto tot [...]
3 Junie, 18:00 - 22:30 R290 Die wêreld se grootste fees van oorspronklike paal vertonings! As jy dink jy het al so iets gesien, dink weer! Die SA Paal Sport Federasie is meer as sewe [...]
2 Junie, 20:00 - 22:00 R180 - R200 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Geskryf deur Rob Becker, het Tim Plewman die draaiboek [...]