Sport en studies op Stellenbosch!
Johann Joubert (ons hoor sy bynaam op Paul Roos se rugbyveld was “Vlam”), is een van Atterbury se splinternuwe beursstudente, wat pas sy eerstejaar in bedryfsingenieurswese aan Stellenbosch Universiteit begin het. Ons het met die [...]