Die Damestee in Danville
Atterbury se Leonie du Preez was die gasspreker by Beyers Bytjies se jaarlikse damestee wat onlangs by Laerskool Generaal Beyers se skoolsaal gehou is; en sy was ook nou betrokke by die reël van hierdie [...]
Atterbury se Leonie du Preez was die gasspreker by Beyers Bytjies se jaarlikse damestee wat onlangs by Laerskool Generaal Beyers se skoolsaal gehou is; en sy was ook nou betrokke by die reël van hierdie [...]
1. Wat is die mees bevredigende deel van jou werk? Dat wanneer ek huistoe gaan ek weet dat ek ‘n verskil in hierdie kleuters en ouers of een van my personeel se lewe gemaak het. [...]
Die enigste vroulike finalis van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie is gister aangekondig as wenner van die landwye kompetisie wat gerig is op hoërskoolleerders. Simoné Schoeman, het reeds haar eie fotografiebesigheid waar sy ʼn verskeidenheid [...]
Ons nooi u hartlik uit na die Triomfkliniek se bekendstellingsaand in die Atterbury Teater op 7 Augustus 2014 om 17h30 vir 18h00 tot 20h00. Ons gaskunstenaar is Jak de Priester. [gdlr_button href="mailto:[email protected]?subject=Triomfkliniek bekendstellingsaand RSVP" [...]
eNCA eNUUS wys opening van Triomfkliniek Gehalte mediese sorg is nie geredelik vir almal beskore nie, en daarom het Atterbury besluit om by te dra om dit vir almal toeganklik te maak. Triomfkliniek is op Woensdag, [...]
Ons is die som van ons mense… en danksy elkeen se toegewydheid is die Atterbury ketting baie sterk. 10 Vrae vir Zahn Hulme, bestuurder van die Atterbury Trust 1. [...]