Aanvaar ons net, vra outisme-gemeenskap
April was internasionale outismemaand, waartydens verskeie outisme-organisasies ’n jaarlikse Verf Dit Blou-veldtog hou word. So skryf Melt Olcker, lid van die uitvoerende komitee van Autism South Africa en iemand wat self op die outisme-spektrum is, [...]