Een, twee, drie ons het nog ’n wenner!
Baie geluk Maritza! Sy is die derde wenner in VivA se 2015-skolekompetisie vir haar inskrywing: Hy beweeg teen ’n "stinkspoed"! Maritza Jacobs, is 'n Graad 11 leerling by CURRO Heuwelkruin. Ons beoordelaar, Diek Grobler, skryf [...]