Ons mag maar aan ons eie kant wees
Waarom is gebalanseerde Afrikanerskap so ’n belangrike voorwaarde vir ’n gesonde Suid-Afrikanerskap? Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die knelvraag op Maroela Media se webwerf. Die Afrikaner is een van die min [...]