Dankie sê brief van Dané Gous
Ek wil net baie dankie sê aan die Atterbury span vir die wonderlike geleentheid om my BRekeningkunde graad te voltooi. Danksy dit is ek alreeds besig met my klerkskap en kan ek in die toekoms [...]
Ek wil net baie dankie sê aan die Atterbury span vir die wonderlike geleentheid om my BRekeningkunde graad te voltooi. Danksy dit is ek alreeds besig met my klerkskap en kan ek in die toekoms [...]
Ek wou as klein dogtertjie ’n onderwyseres word. My poppe, sussie, niggies, nefies, ooms, tannies en ma en pa het al deurgeloop as my klas-kinders. Ek wou met my hele hart verder studeer na skool [...]
Soos meeste bevoorregde jong mense het ek baie goeie ouers wat altyd die mooiste en beste van die wêreld vir my gun, maar hulle kon ongelukkig nie bekostig dat ek by ’n universiteit gaan swot [...]
Ek was op skool in Pretoria in Hoërskool Garsfontein en het in matriek besef my passie is om mense te help in enige mediese beroep. Ek het kennis gemaak met optometrie as beroep toe ek [...]
Tien jaar gelede het ek nooit gedink ek sou wees waar ek nou is nie. As kind was my grootste droom om ’n aktrise te wees of selfs ’n beroemde sangeres, maar nooit ’n dokter [...]
Ek het eers vir 11 jaar by my ma in Pretoria gebly, waarna ek my hoërskoolloopbaan by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit voltooi het. Ek wou altyd in Potch kom studeer het, maar finansies was [...]
Die dag toe ek deur die deure van Atterbury Trust gestap het vir my onderhoud, sou ek nooit kon raai dat die pad saam met julle so lewensveranderend sou wees nie; en dat ek danksy [...]
Die ATKV se Lucas Maree-Liedjiewerkswinkel waarby Atterbury Trust asook die Atterbury Teater as medeborge betrokke was, het tydens die laaste naweek van Mei by Affies plaasgevind, en 23 talentvolle jong musiekliefhebbers het by kundiges in [...]