Nuwe jaar, nuwe hoop

By |2018-01-19T12:59:14+02:0019 Januarie, 2018|Studiebeurse|Kommentare af op Nuwe jaar, nuwe hoop

’n Nuwe jaar, en sowat 70 nuwe universiteits- en kollege-studente maak reg om ’n nuwe akademiese jaar aan te pak met die hulp van Atterbury Trust se beursprogram. Heelwat van hierdie jongmense sou glad nie [...]