30 November 30, 2016

Oog op die trofee

By |2016-12-02T11:54:27+02:0030 November, 2016|Kultuur|Kommentare af op Oog op die trofee

Akademia se jaarlikse Sakeplankompetisie, waarby Atterbury betrokke is as borg, identifiseer ster-entrepreneurs met belowende ondernemings wat groeipotensiaal het. Vanjaar se wenner van die beste sakeplan vir ‘n nuwe onderneming is Elize Roux van Sequel Taxidermy in Vanderbijlpark, Ons het met hierdie passievolle sakevrou gesels oor haar buitengewone dagtaak.

30 November 30, 2016

Die Bytjies is plesierig en dan maak hulle so…

By |2016-11-30T10:45:54+02:0030 November, 2016|Omgee, Skole|Kommentare af op Die Bytjies is plesierig en dan maak hulle so…

Kersfees is om die draai, en dis altyd een van Atterbury Trust se grootste vreugdes om die kleintjies van Beyers Bytjies kleuterskool te bederf met ’n Kerspartytjie. Ons hoor by skoolhoof Frances Delport hoe die feestelikheid afgeloop het, en vra vir die Bytjies self ’n paar Kersvrae…

Title

Go to Top