11 Januarie 11, 2016

Liewe Heksie

By |2016-01-11T14:52:13+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Liewe Heksie

Die skepper van “Liewe Heksie”, Verna Vels het kort voor haar dood verlede jaar `n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra Produksies geskryf. So is hierdie nuwe Heksie-teaterproduksie gebore – LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE. “Ek [...]

11 Januarie 11, 2016

Doep is nie dood nie

By |2016-01-11T14:42:06+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Doep is nie dood nie

DOEP IS NIE DOOD NIE is ’n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Koos is in Januarie 1984 op jeugdige leeftyd oorlede, maar sy nalatenskap bly ’n [...]

11 Januarie 11, 2016

Anna Davel – JAZZ UP!

By |2016-01-11T14:39:48+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Anna Davel – JAZZ UP!

Jazz Up!  is ‘n vertoning saamgestel uit splinternuwe jazz verwerkings  van Anna se gunsteling musiek van die vorige eeu. Sy het liedjies gekies wat oor alle grense heen beweeg en sing jazz musiek van oor [...]

11 Januarie 11, 2016

Chill – A Smooth Variety

By |2016-01-11T14:37:09+02:0011 Januarie, 2016|Teater|Kommentare af op Chill – A Smooth Variety

Jaconell Mouton nooi 2 spesiale gaste, Coenie de Villiers en Clinton Viljoen, om hierdie onvergeetlike aand met haar, Mauritz Lotz (kitaar), Denny Lalouette (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme) te deel. Oorspronklike musiek, asook liedjies van [...]

Title

Go to Top