3 November 3, 2015

Klein maar getryn!

By |2015-11-03T10:23:47+02:003 November, 2015|Kultuur, Musiek, Skole|Kommentare af op Klein maar getryn!

Die 12-jarige Kapenaartjie Leo Gevisser is die jongste wenner nog van die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat onlangs by die Atterburyteater plaasgevind het. Ons gesels met hierdie wonderkind se klavieronderwyseres, Nina Schuman. Hoe lank speel Leo [...]

3 November 3, 2015

Nataniël Somerkombuis

By |2015-11-03T10:17:10+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Nataniël Somerkombuis

Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis van 2015 sal jy weer jou muse kan laat herleef! Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan [...]

3 November 3, 2015

Radio Kalahari Orkes

By |2015-11-03T10:22:03+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Radio Kalahari Orkes

Direk uit Slangfontein: Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes bring ‘n mengelmoes van Rock& Roll, Ghoema, Latyns, Jazz en Afrikana wat harder skop as Mampoer jong! Met hul onbeheerstelike toonklap musiek wat [...]

3 November 3, 2015

Tribute to AC/DC

By |2015-11-03T10:12:41+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Tribute to AC/DC

Vir dié wat Rock Die allernuutste huldeblyk aan die Australiese harde rockmusiekgroep AC/DC! In 1973 deur die broers Malcolm en Angus Young gestig, word AC/DC as die baanbrekers van heavy metal beskou. Hierdie nuwe opwindende [...]

Title

Go to Top