Nuwe lewe vir oor-die-muur tegnologie

By |2015-01-15T11:02:58+02:0019 Desember, 2014|Medewerkers|Kommentare af op Nuwe lewe vir oor-die-muur tegnologie

Atterbury Trust se betrokkenheid as borg van die Akademia Sakeplanprys gee ons toegang tot die mees inspirerende entrepreneurverhale, en Justin van der Walt, 2013 se wenner van die Bestaande Besigheidprys, het omtrent ons verbeelding aangegryp. [...]