Fairtree Atterbury Teater2024-06-11T09:32:52+02:00

Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Fairtree Atterbury Teater nuus

19 Junie, 2017|

Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, [...]

19 Junie, 2017|

Vanaf 2009, brand 'n vuur van musiek en energie in Suid Afrika. ABLAZE! ABLAZE! bring iets splinternuuts na die Gospelmusiekmark. [...]

29 Mei, 2017|

11 Junie, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin [...]

29 Mei, 2017|

8 Junie, 22:00 - 22:00 R150 - R180 Die romantiese kombinasie van, Pieter West & Dewald von Solms in lewende [...]

29 Mei, 2017|

4 Junie, 18:30 - 20:00 R150 Mauritz Lotz, die enigmatiese kitaartowenaar wat daardie snaarkuns so bedrieglik maklik laat lyk, is [...]

Go to Top