Triomf Kliniek donasies

Besoek gerus die Triomf Kliniek se webwerf vir meer inligting. triomf.org.za

Minimum donasie R250

Category:

Produk Beskrywing

Triomf Kliniek is ’n mediese diensprogram – wat in die vorm van ’n kliniek in die weste van Pretoria gestalte aangeneem het. Hierdie fasiliteit, waar dokters hul tyd gratis verskaf, maak seker behoeftige pasiënte ontvang sorg met waardigheid. Jou donasie sal alleenlik aangewend word vir Triomf Kliniek.

Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer behoeftige pasiënte te ondersteun.

Jou donasie sal kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A belastingsertifikaat wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes. Vul gerus die besonderhede aan wie die sertifikaat uitgemaak moet word by Faktuurbesonderhede in.

Vir enige verdere navrae kontak gerus [email protected].

Voorgestelde donasie bedrae

  • R5 000
  • R10 000
  • R40 000
  • R100 000
  • Eie bedrag

 

Title

Go to Top