Koro Creek is ‘n bosveld-gholflandgoed geleë in Limpopo, net minder as 90 minute vanaf Pretoria. Koro Creek bied al die geriewe van 'n veilige woonlandgoed met 'n skilderagtige gholfbaan en oord met geriewe, lodges, gastehuise en toegang tot 'n privaat wildsplaas. Jy staan die #GROOTkans om teen slegs R1 000, erf 3024 (±1500 m2) in Koro Creek Gholflandgoed te wen ter waarde van ± R550 000.