Baie dankie…
Erich Cloete, hoof van Laerskool Westerlig bedank Atterbury Trust vir ons hulp en ondersteuning. Ons gee om!
Erich Cloete, hoof van Laerskool Westerlig bedank Atterbury Trust vir ons hulp en ondersteuning. Ons gee om!
‘n Handvol van Beyers Bytjies se maatjies vertel wat hulle die meeste geniet. NEO Hoe oud is jy? Ek is ses jaar oud. Wat is jou gunsteling liedjie? Jesus Loves Me. Jou gunsteling kleur? Pers [...]
Van ‘n handjievol kleuters en twee besorgde tannies in ‘n toegeboude motorhuis, tot ‘n volwaardige skool met 170 kinders, sewe klasse en 32 personeellede… Beyers Bytjies bewys wat kan gedoen word as individue en organisasies [...]
Neem aksie, inspireer verandering, maak elke dag ’n Mandeladag”… dit is die leuse vir Mandeladag, die internasionale herdenkingsdag wat elke jaar op 18 Julie gevier word. Op Nelson Mandela se verjaardag word ons gevra om [...]
Dana Snyman se dag in Danville Net ná halfagt hou 'n pikswart Colt Galant uit die jare tagtig op die sypaadjie voor die Beyers Bytjies-kleuterskool in Danville, Pretoria, stil. Op die kattebak staan in rooi [...]
Leonie du Preez van GRO nou elke twee weke by Beyers Bytjies in Danville Beyers Bytjies Kleuterskool in Danville het ‘n hart so groot soos ‘n skoolbus. Daar is altyd plek vir nog een maatjie, [...]
Atterbury Trust, Moolman Groep, Idion en Servest het bygedra tot die herstel van die keermuur by Laerskool Westerlig. Die muur is amptelik op 24 November met kolwyntjies en sjampanje ingewy.