Kaap tot Kaïro in ’n Tazz…op 80!
Wat haar besiel het om twee jaar gelede ʼn Kaapse radiostasie se ateljee te bel en luidkeels te verkondig dat sý – ʼn 80-jarige vrou – in haar 20-jaar oue Toyota Tazz die hele Afrika [...]
Wat haar besiel het om twee jaar gelede ʼn Kaapse radiostasie se ateljee te bel en luidkeels te verkondig dat sý – ʼn 80-jarige vrou – in haar 20-jaar oue Toyota Tazz die hele Afrika [...]
Die Atterbury Trust beplan ‘n Klim Kili-projek vir Junie 2015 in samewerking met GrootFM. Die doel van die Kili-Klim is fondsinsameling vir die Atterbury Trust om spesifiek aan te wend vir tersiêre studies van gestremde [...]
Die Protea-eendag krieketkaptein, AB de Villiers, hou jaarliks ‘n Battle of the Bush gholfdag waar die totale opbrengs aan liefdadigheidsprojekte gaan. Die gholfdag is vanjaar op 12 Augustus by die Pretoria Country Club aangebied. Atterbury [...]