Van bloed trek tot babas vang…
Werner du Preez van Centurion voltooi die driemanskap van Atterbury beursprogram se eerste gekwalifiseerde mediese dokters wat 2016 die arbeidsmark betree. Hy is vanjaar met sy huisdokterjaar besig by Kalafong Hospitaal. Hoe het jy destyds [...]