Wat is die lewensare van Afrikaans?

By |2015-09-29T09:53:03+02:0029 September, 2015|Nuus|Kommentare af op Wat is die lewensare van Afrikaans?

Een van die hoogtepunte van die pas afgelope BoekeJol en Filmrol Fees in Pretoria was die paneelgesprek waarmee die fees afgeskop het, skryf Maroela Media op hul webwerf. Chris Chameleon, sanger en ambassadeur vir die [...]