Leerskool vir jong aspirant liedjieskrywers

By |2018-03-19T15:23:10+02:0019 Maart, 2018|Kultuur|Kommentare af op Leerskool vir jong aspirant liedjieskrywers

Afrikaanse kultuur en opvoeding is Atterbury Trust se groot passie, en daar is niks waarby die Trust so graag betrokke raak as iets wat albei elemente saamvoeg nie. Die ATKV se nuwe Lucas Maree-liedjieskryfskool vir [...]