Hoe klink jóú Afrikaans?

By |2017-10-10T15:00:06+02:0010 Oktober, 2017|Kultuur|Kommentare af op Hoe klink jóú Afrikaans?

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), in samewerking met Afrikaans.com, wil graag Afrikaans se ryke verskeidenheid en kleurvolheid aan die wêreld laat hoor en vra Afrikaans-sprekendes om deel te neem aan ’n aanlyn-opname, skryf Maroela [...]