7 Junie 7, 2017

Eerste kykie na Krotoa

By |2017-06-07T10:41:13+02:007 Junie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Eerste kykie na Krotoa

Die amptelike lokprent vir die plaaslike rolprent Krotoa is pas bekendgestel. Krotoa is nog nie amptelik in Suid-Afrika uitgereik nie, maar het reeds agt internasionale filmfees-toekennings verower. https://www.youtube.com/watch?v=ARuo-YsVFI4 Die film vertel die geskiedkundige verhaal van [...]

Title

Go to Top