Nuwe baadjie vir Boereplaas-bordspeletjie

By |2015-12-15T09:55:03+02:0015 Desember, 2015|Kultuur, Skole|Kommentare af op Nuwe baadjie vir Boereplaas-bordspeletjie

Eens op ‘n tyd was Boereplaas ‘n gunsteling in Afrikaanse gesinne se speletjiekas, en toe het die gier oorgewaai en dit het in onbruik verval. Maar nou is dit terug, met ‘n pragtige nuwe baadjie, [...]