VivA, ons vierde wenner!

By |2018-07-12T11:53:17+02:0021 Augustus, 2015|Afrikaans, Kultuur, Skole|Kommentare af op VivA, ons vierde wenner!

Baie geluk David Augustyn! Hy is die vierde wenner in VivA se 2015-skolekompetisie met sy inskrywing: Van 'n padda vere probeer pluk. Hy is ’n graad 11-leerling by Hoërskool Stellenberg in die Kaap, Beoordelaar, Diek [...]