Vinkel en Koljander

By |2015-06-17T10:16:54+02:0017 Junie, 2015|Kultuur|Kommentare af op Vinkel en Koljander

“Vinkel en Koljander” is ’n opwindende samekoms van twee kunstenaars vanuit teenoorgestelde spektrums van ons land se musiek. Andriëtte het ’n reuse stem. Schalk is ’n baskitaar-virtuoos. En die oomblik wanneer hulle saam begin musiek [...]