Laerskool Westerlig

By |2015-06-03T17:16:54+02:003 Junie, 2015|Skole|Kommentare af op Laerskool Westerlig

Laerskool Westerlig is ’n laerskool in die hartjie van Danville in Pretoria-Wes. Die skool het ongeveer 700 leerders. Westerlig word beskou as ’n baie gegoede (ryk) skool en ontvang daarom slegs beperkte finansiële hulp van [...]