“Battle of the Bush” Gholfdag
Die Protea-eendag krieketkaptein, AB de Villiers, hou jaarliks ‘n Battle of the Bush gholfdag waar die totale opbrengs aan liefdadigheidsprojekte gaan. Die gholfdag is vanjaar op 12 Augustus by die Pretoria Country Club aangebied. Atterbury [...]