Versnit se gasheer vertel meer
Die saadjie vir die jaarlikse Versnit-konsert is in die Desembervakansie van 2011 geplant toe Jean Engelbrecht en Louis van der Watt die idee gekry het om ’n unieke geleentheid te skep waarmee geld ingesamel [...]
Die saadjie vir die jaarlikse Versnit-konsert is in die Desembervakansie van 2011 geplant toe Jean Engelbrecht en Louis van der Watt die idee gekry het om ’n unieke geleentheid te skep waarmee geld ingesamel [...]
MOI neem vanjaar vir die eerste keer as kunstenaars aan die Woordfees op Stellenbosch deel, met ‘n uitsonderlike uitstalling van beeldhouwerke deur beurshouers. MOI se projek-bestuurder Jenene Petersen en kurator Jacques Buys, ’n kundige [...]
Dis byna-byna tyd vir die groot finale van Atterbury Trust Acappella 2024, en min mense sien so baie uit soos die sêr-afrigter MJ Nel. Die sanger, liedjieskrywer, vervaardiger en multi-instrumentalis is nou betrokke by [...]
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie word vanjaar vir die 12de keer gehou, en die opwinding loop hoog by Atterbury Teater, waar alles vandeesweek afspeel. Charl du Plessis en Danita Meiring vertel meer. Wat maak hierdie kompetisie [...]
16 Maart 2020, 20:00 - 21:30 17 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R120 Kom geniet ’n aand van skouspelagtige musiek, dans en kleurvolle kostuums, met Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, ’n musiek blyspel gekomponeer [...]
7 Maart 2020, 11:00 - 12:30 R250 Vir die derde jaar word Nataniël se gewilde GESELS op Saterdagoggend 7 Maart by die Atterburyteater aangebied. En soos voorheen is hierdie jaar se GESELS splinternuut. Hy gesels [...]
29 Februarie 2020, 17:00 - 18:30 29 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 1 Maart 2020, 11:00 - 12:30 1 Maart 2020, 16:00 - 17:30 R200 – R220 Die liefling van Suid-Afrikaanse teater, televisie en film, [...]
27 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R180 – R250 TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. Dit is weer sulke tyd! Die betowerende, wêreld-klas kombinasie van legendariese kitaar duo CH2 saam [...]
25 Februarie 2020, 19:00 - 20:30 R175 – R220 ’n Viering van plaaslike musiektalent en ’n gedeelde liefde vir die verhoog en ateljee: Hieruit spruit The Vox Collective se eerste onafhanklike verhoogproduksie. In samewerking met [...]