Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Sonwabo

Sonwabo is ‘n gospel-kunstenaar van die Oos-Kaap wat sy derde album bekendstel asook ‘n live DVD-opname maak by hierdie konsert . Sy grootste droom is om die goeie nuus deur audiovisuele media the versprei terwyl hy ander kunstenare help om hul drome ook te bewaarheid.

Bespreek by Computicket of skakel 012 471 1700.