Skip to content
Menu
Menu

DUET – Jannie Moolman en Kevin Leo

28 Oktober 2018, 17:00 – 18:30

R170 – R190

Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ’n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al hul groot gunstelinge wat die hart raak.

28 Oktober 2018, 17:00 – 18:30 Atterburyteater