Skip to content
Menu
Menu

Joseph Clark sings music of Queen

13 Oktober, 20:00 – 22:00

R180 – R200

Joseph Clark het internasionaal groot roem verwerf vir sy manjifieke vertolkings van Freddie Mercury se Queen treffers. Hy gaan op 13 Okt. Om 20:00 die gehoor trakteer met die bestes van hierdie super groep wat oor meer as drie dekades span.

Hy word ondersteun deur die kitaarmeester, Nathan Smith en saam gaan hulle ons terugvoer na ’n grootword tyd, met kosbare herinneringe aan hierdie onvergeetlike musiek. Daar is slegs een vertoning, bespreek dus sommer nou!

13 Oktober, 20:00 – 22:00 Atterburyteater