Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Jakkals en Leo

18 November, 20:00 – 21:30 

R120 – R150

Die kombinasie van die twee sangers is uniek en uiters vermaaklik vir die hele gesin.  Liedjies wat hulle op hulle unieke manier vertolk sluit in Voshaarnooi, O Sole Mio (ala Pavarotti en Brian Adams, Frank Sinatra, oorspronklike komposisies soos Gebed van die Vreeslose (spesiaal vir die vertoning geskryf), ’n bietjie Elvis Presley, ’n bietjie Lucas Maree en ’n bietjie Pikkewyne.

Atterburyteater